Wil net vir jou se dat jy uitstekende werk doen - Ek t nog nooit n fotograaf gesien wat soveel moeite soos jy doen nie - kan sien jy is baie lief vir wat jy doen en dit gaan nie net vir jou oor jou werk nie maar oor die klient ook ,tot na ons troue dat jy my nog gebel het om te hoor hoe dit gaan - Baie dankie vir die uitstekende diens wat ons by jou kry .Ons sal jou altyd gebruik.
Oops!
Oops, you forgot something.